Sale!

Odhin se Poëtiese Wysheid & die Broederbond (E-boek)

R 80

  • USD: 4 $

Odhin se Poëtiese Wysheid en die Broederbond is die unieke en eg Afrikaanse weergawe van die Havamal van die Eddas.  Tot nou toe moes ons as Afrikaners maar tevrede wees om die Eddas in Engels te lees aangesien daar nie ‘n Afrikaanse vertaling was nie. In die skrywer se eie woorde: “Ek het gehunker na dit in my eie taal”.

Die boek bied die Afrikaanse Heiden

  • n Unieke Afrikaanse vertaling
  • Vertaal uit die verskillende Engelse, sowel as die Noorse geskrifte
  • Skakels na die verskillende Bronne en webtuistes
  • Die vertaling is deur n heiden vir mede heidene.
  • Odhin se woorde is n wegwyser vir elke Heidin.

Description

Odhin se Poëtiese Wysheid en die Broederbond is die unieke en eg Afrikaanse weergawe van die Havamal van die Eddas.  Tot nou toe moes ons as Afrikaners maar tevrede wees om die Eddas in Engels te lees aangesien daar nie ‘n Afrikaanse vertaling was nie. In die skrywer se eie woorde: “Ek het gehunker na dit in my eie taal”.

Die boek Odhin se Poëtiese Wysheid en die Broederbond bied die Afrikaanse Heiden

  • n Unieke Afrikaanse vertaling
  • Vertaal uit die verskillende Engelse, sowel as die Noorse geskrifte
  • Skakels na die verskillende Bronne en webtuistes
  • Die vertaling is deur n heiden vir mede heidene.
  • Odhin se woorde is n wegwyser vir elke Heidin.

 Ek glo dat hierdie skrywe n daaglikse insprasie en wegwyser vir elke heiden sal wees.

Lees en Leef Odhin se Woorde en wees voluit deel van die Odhin Broederbond.

U kan die volledige blaaiboek beskou op my webwerf by hierdie skakel.

Indien u meer te wete wil kom oor die “Odin Brotherhood” kan u die engelse webwerb besoek deur op die skakel te druk.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Odhin se Poëtiese Wysheid & die Broederbond (E-boek)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *